Skip Navigation

Die weirdste RSG artikel ooit, wat is die doel met die artikel?

www.rsgplus.org Die opkoms van Homo sapiens plasticus - RSGplus

Kosmetika het binne 2 tot 3 dekades reggekry wat natuurlike seleksie jare en eeue neem: om ‘n nuwe subspesie van die mens, Homp sapiens, te skep. Die nuwe subspesie staan bekend as Homo sapiens plasticus. Die nuwe subspesie is mensgemaak en spruit uit die mens se oordrewe behoefte om jonger te lyk. ...

Die opkoms van Homo sapiens plasticus - RSGplus
3

You're viewing a single thread.

3 comments